send link to app

Kersverhaal Pennetjiebord


4.2 ( 7792 ratings )
Games Onderwijs Educatief Gezin
Developer: Carien Van Zyl
1.99 USD

Jou kind kan luister na die kersverhaal terwyl sy/haar handjies besig bly met die pragtige prentjies van die pennetjieborde. Pennetjieborde word algemeen gebruik in die grondslagfase klasse as voorbereiding vir Graad 1 en help die kind met visuele persepsie.